No under 13s

REAL Women's Konferensie

Fri Jun 5, 19:00 - Sat Jun 6, 08:30

Vriend van God Vredekloof Kampus

ABOUT

Ons REAL Women's Konferensie, met die tema: IN AWE - vind plaas Vrydagaand 5 Junie @19:00 (eindig 21:00) en Saterdagoggend 6 Junie @ 8:30 (eindig 13:00). Hierdie is 'n 2 dag event wat op mekaar volg.


Ons spreker is Jenna-Leigh Bilong, sy is ’n gerespekteerde omroeper, spreker en bemagtigingsfasiliteerder met meer as twee dekades se ervaring oor televisie, radio en regstreekse platforms. Sy is veral bekend as ’n betroubare nuusanker op eNCA (DStv 403), waar sy weeksdae Today aanbied. Jenna-Leigh het ’n reputasie opgebou vir geloofwaardigheid, duidelikheid en ’n gesaghebbende teenwoordigheid, maar die belangrikse van alles, sy is baie lief vir die Here en is 'n dinamiese spreker waar sy uit God se woord bedien en staatmaak op die Heilige Gees se leiding.


Sondag 7 Junie nooi ons al die mans en kinders om ons te join vir enige van ons 2 dienste wat plaasvind om 8:30 en 10:00. Ons wil graag ook hierdie jaar die mans laat deel in dit wat ons elke jaar beleef en ervaar. Jenna-Leigh gaan tydens hierdie 2 dienste die woord bedien en wat 'n bonus - Sondag is gratis vir almal!!


Maar jy mag nie uitmis op die 2 spesiale dae net vir ons dames. Bring vriendinne saam en kom geniet 'n wonderlike konferensie.


Sien jou daar!!!



DIRECTIONS

REAL Women's Konferensie
Vriend van God Vredekloof Kampus
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions