CHRIS CHAMELEON | HARTLOOP

Sat Apr 25, 19:00 - Sat Apr 25, 20:45

Sandbaai Saal

ABOUT

Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop; ’n reis deur die landskap van die hart.

Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie.

Soms dwaal dit.

Soms val dit.

Soms vlieg dit.

In hierdie nuwe vertoning verweef Chris stories, gedigte en liedere tot ’n intieme ervaring oor hoe sy hart deur ’n lewe beweeg.

Hartloop is ’n herinnering dat elke lied, elke liefde en elke verlies net nog ’n hartklop in die groter verhaal is.


Sandbaai Saal | 25 April

Kos en drank beskikbaar.


Moontlik gemaak deur Amelia van Chas Everitt Hermanus en Everything Hermanus.

DIRECTIONS

CHRIS CHAMELEON | HARTLOOP
Sandbaai Saal
71 Main Rd, Sandbaai, 7200
Get Directions