Radio Kalahari Orkes - LIVE at Daisy Jones Bar, Stellenbosch
Mon Apr 27, 13:00 - Mon Apr 27, 18:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Een van die mees legendariese groepe in Afrikaans, Daisy Jones bied aan: RADIO KALAHARI ORKES op 27 April 2026. Op hierdie publieke vakansiedag kan jy ons lieflike uitsig geniet terwyl RKO jou deur 'n toer vat van al hulle beste musiek, stories en samesyn.
Deure maak 13h00 oop. Daisy Jones bied ook kos aan en het 'n volle kroeg. Daisy Jones is a cashless venue, so please bring your card with.
Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
Maandag, 27 April 2026
Deure: 13:00 | Main Show: 15:00
Beperkte kaartjies op Quicket: https://qkt.io/pQYx8j
Tafel besprekings: WhatsApp +27 64 968 2015
DAISY JONES IS 'N KONTANTLOSE BESTEMMING. CASHLESS PAYMENTS ONLY.
Meer oor Radio Kalarhi Orkes.
RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede.
Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies,bas en gazoos.
RKO is op 20 April 2017 vereer met 'n FAK - Prestige-toekenning vir die uitstekende bevordering van Suid-Afrikaanse volksmusiek.
_________________________________________
RKO's music extends from a deeply rooted place, taking on Ghoema, Latin and Africana music, including anything else found along the gravel road. However, the lyrics are firm on the present.
With acoustic equipment almost as old as their motto, their sound includes violin, guitars, harmonica, bass, kazoo and an old penny whistle.
On April 20, 2017, RKO was honoured with the FAK - Prestige A