TEATER BY DIE SEE - DEON MEYER EN COENIE DE VILLIERS MET KAROO KEUR
Fri Jul 24, 19:00 - Fri Jul 24, 20:15
NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI
ABOUT
Bekroonde skywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se verhoogproduksies KAROO SUITE 1 en KAROO SUITE 2: KAROONAGTE het oor die afgelope dekade Suid-Afrikaanse gehore in vervoering gehad.
Die aanvraag om weer die towerkrag van hierdie vertonings te beleef was oorweldigend. Deon en Coenie het 'n spesiale intieme vertoning saamgestel uit 'n keur van hierdie twee verhoogproduksies - met 'n verrassing of twee daarby!
Kom beleef die towerkrag van Deon se oorspronklike verhale deur die skrywer self aangebied; beleef Coenie se betowerende musiek met die maestro agter die klawers