Sat May 23, 15:00 - Sat May 23, 17:00
Impetus Gemeente
Impetus Gemeente bied aan: DAMES & DIAMANTE
Vind jou vonkel in die geselskap van ander. 'n Middag van skitter en saamwees
Saterdag 23 Mei om 3nm
Koste: R50,00 (Slegs 60 kaartjies beskikbaar)