No under 13s

Wat om te doen as die wêreld BRAND

Thu Apr 16, 18:00 - Thu Apr 16, 19:10

Boulevard Theatre

ABOUT

Die wêreld is aan die brand,maar die engel / orakel / demi-godin wat die kliëntedienssentrum van die kosmos eiehandig beman, is afgeboek weens uitbranding. Die groot oor van die heelal is geheel en al oor dit. Wie gaan nou na die mensdom se gesanik luister, raad gee oor verhoudings en vure doodslaan waar hulle dreig om verwoesting te saai?

In hierdie kabaret vertolk Elzabe Zietsman die rol van 'n "Vra Dr. Adri" agony aunt vir alles en almal in die universum, met vurige vertolkings van bekende treffers en 'n pragmatiese benadering tot oorlewing in tye wat voel soos die einde van dae.

DIRECTIONS

Wat om te doen as die wêreld BRAND
Boulevard Theatre
Unit 81, Sonpark Centre, Faurie St, Sonheuwel, Mbombela, 1200, South Africa
Get Directions