FREE OPTIONS
Family friendly

Knockdhu-Winter-Spele

Sat Aug 1, 08:00 - Sat Aug 1, 22:00

Plaas Knockdhu

ABOUT

Knockdhu Winter-Spele 2026

Datum

1 Augustus 2026

Tyd

08:00-22:00

Plek

Plaas Knockdhu, Chrissiesmeer

(Aanwysings sal deurgee word aan deelnemers)


Wat om te verwag

’n Heerlike dag vol gesonde kompetisie en familiepret!


Bring jou hele gesin saam vir aktiwiteite soos

- Spykerstaan

- Eier-en-lepel

- Sakresies

- Bike,Side-by-Sides, en voertuig pret roete


Vermaak

Musiek deur plaaslike kunstenaars

-Moonsine

-LOX

-Tamar Randell


Die dag word moontlik gemaak deur

- Mooman Landboudienste

- Boerboel Wear

- TLU SA

- Landbou vernote


Navrae

- Hans-Jurie: 073 851 2430

- Desire: 072 550 2431


Indien U enige van die deelnemerkaartjies koop, laai asseblief die volgende vorm hier af, vul dit in en stuur die voltooide vorm per e-pos na [email protected]


DIRECTIONS

Knockdhu-Winter-Spele
Plaas Knockdhu
M8QG+R8 Lothair, South Africa
Get Directions