Jay live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Fri Apr 10, 20:00 - Fri Apr 10, 21:15

Kapstadt Brauhaus Durbanville

ABOUT

Ons is baie opgewonde om vir Jay terug te verwelkom na sy vorige uit verkoopte vertoning.


Besonderhede:

Vrydag, 10 April om 20:00

Deure maak 18:00 oop.


Wanneer jou kaartjies bespreek en betaal is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville.


Belangrike Informasie:

Dit is nie 'n teater vertoning nie en Kapstadt Brauhaus Durbanville is 'n operationele restaurant wat kliente bedien tydens die vertoning.

Wanneer mense opstaan of dans kan dit die sig van die verhoog hinder.


Ons sien uit na 'n lekker partytjie, so maak seker om jou goeie gees en dans skoene saam te bring!

DJ Wico sorg vir ekstra musiek na Jay se vertoning.

DIRECTIONS

Jay live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions