Chris Steyn live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Wed May 13, 20:00 - Wed May 13, 21:10

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Chris Steyn LIVE by Kapstadt Brauhaus – vir die heel eerste keer!


Kapstadt Brauhaus is reg vir 'n onvergeetlike aand, en hierdie keer bring ons iets besonders na die verhoog! Chris Steyn en sy band maak sy debuut by ons – en jy wil definitief nie hierdie een misloop nie.


Verwag ’n aand vol energie, ongelooflike musiek en daai songs wat jy saam wil sing van begin tot einde.

Bring jou vriende, bestel ’n koue bier en kom geniet ’n vibe wat jy nie sommer weer gaan kry nie!


Bespreek jou plek vroeg – hierdie een gaan vinnig vol raak!

DIRECTIONS

Chris Steyn live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions