Family friendly
Kom vind hoop saam met Jo Black
Sat Jun 27, 19:00 - Sat Jun 27, 21:00
Spirit Word House
ABOUT
Jo Black is ’n gewilde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, bekend vir sy diep, kragtige stem en emosionele Afrikaanse musiek. Sy styl meng gospel, country en rock, en sy liedjies dra dikwels boodskappe van hoop, geloof en inspirasie.
Kom geniet 'n aand saam ons by Spirit Word House, op die N12 in Stilfontein, net buite Klerksdorp.
DIRECTIONS
Kom vind hoop saam met Jo Black
Spirit Word House
2551, Palmietfontein, Stilfontein, 2551, South Africa
Get Directions