Té Mooi op Swartvlei gasteplaas
Sat Jul 18, 10:00 - Sat Jul 18, 14:00
Swartvlei Guest Farm
ABOUT
TÉ MOOI – VAN BINNE EN BUITE
’n Dag wat elke vrou herinner hoe mooi sy werklik is – van binne én buite.
Kom kuier saam op 18 Julie 2026 by Swartvlei Gasteplaas vir ’n inspirerende oggend vol kleur, styl, gesondheid, blomme en betekenisvolle gesprekke.
- Leer meer oor gut health met Andriëtte
- Ontdek die krag van kleur saam met Miné Maak Mooi
- Luister na die inspirerende suksesverhaal van Te Fraai Diena.
- Geniet ’n ligte ete, welkom drankie.
- Rangskik jou eie, vars Vanderfax bos blomme
R550 per persoon
Slegs 80 kaartjies beskikbaar
18 Julie 2026
10:00
Swartvlei Gasteplaas, Rondevlei
Hierdie is meer as net ’n geleentheid – dit is ’n viering van vrouwees, selfvertroue en skoonheid in al sy vorme.
Bespreek jou plek vandag en bring ’n vriendin saam vir ’n onvergeetlike ervaring.
Verblyf-aanbieding by Swartvlei Gasteplaas:
• Tot 30% af op jou chalet wanneer jy jou event-kaartjie gebruik
• 2-sleeper chalets R1000 p/n (was R1450)
• 4-sleeper chalets R1500 p/n (was R1950)
• 2-sleeper Manor House kamer s R1000 p/n ( was R1250)
Kontak Monja by 0769814866 vir enige navrae.