Koos Kombuis met Albert Frost - Blou Kombuis: 30 Jaar Later
Sun Mar 29, 13:00 - Sun Mar 29, 17:30
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Min of meer (want wie onthou) in 1996 is die live album Blou Kombuis opgeneem by die Grange Teaterkafee in Durbanville deur Conrad Jamneck en Paulo Azevedo.
Nou, 30 jaar later, bring Koos Kombuis en Albert Frost daardie gees terug - hierdie keer live by Daisy Jones…weer saam met Conrad en moontlik Paulo.
Op Sondag 29 Maart 2026 word ’n nuwe hoofstuk geskryf wanneer Blou Kombuis 2 live opgeneem word voor ’n gehoor.
Verwag stories, ikoniese songs, rou kitaar en die soort Afrikaanse musiek wat nog altyd sy eie pad geloop het.
Een middag. Een opname. Een ‘kombuis’ vol stories.
Daisy Jones,Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
Sondag 29 Maart 2026
Deure: 13:00 | Main Show: 16:00
Beperkte kaartjies op Quicket
Tafel besprekings: WhatsApp +27 64 968 2015