No under 18s
Die 8 Sleutels vir Immergroen Ma-wees
Wed May 20, 08:30 - Wed May 20, 11:00
Vredelust Gemeente
ABOUT
Ontdek die geheim agter jou kind se unieke persoonlikheid en hoe om hulle optimaal te lei.
By die Die 8 Sleutels Seminaar met Hettie Brittz leer jy hoe om jou kind se “handleiding” te verstaan – hul Godgegewe ontwerp en temperament – sodat jy met meer sekerheid en minder frustrasie kan ouer wees.
Hierdie praktiese seminaar gee jou eenvoudige, werkbare sleutels om jou kind se gedrag, emosies en behoeftes beter te verstaan en te hanteer.
Bekostigbaar. Prakties. Lewensveranderend.
Bespreek nou – plekke is beperk!
DIRECTIONS
Die 8 Sleutels vir Immergroen Ma-wees
Vredelust Gemeente
87 13th Ave, Boston, Cape Town, 7530
Get Directions