No under 18s

Kweek 'n Huwelik met Karakter met Louis en Hettie Brittz

Fri May 22, 19:00 - Fri May 22, 21:30

La Rochelle Girls' High School

ABOUT

Versterk Julle Huwelik in Net 1 Aand


In een praktiese aand leer julle hoe om verskille te verstaan, eenheid te bou en weer intimiteit te geniet — sonder eindelose argumente of stilstuipe.


Ontdek hoe om mekaar regtig te verstaan, beter te kommunikeer en julle liefde doelbewus te verdiep.


?? Bespreek Julle Sitplekke


R100 per persoon


Met Louis & Hettie Brittz


In hierdie interaktiewe aand leer julle:


? Hoe om konflik en moeilike gesprekke te hanteer sonder dat dit ontspoor

? Hoekom julle verskil — en hoe julle temperamente mekaar kan versterk

? Sleutels tot dieper intimiteit en emosionele konneksie

? Praktiese stappe wat julle onmiddellik kan toepas

? Nuwe insig in julle eie “Huwelikstuin” — julle sterkpunte en struikelblokke


As julle soms vasgevang voel in misverstande, konflik of afstand, sal hierdie aand julle help om weer duidelikheid, verbinding en vreugde te ervaar.


Beperkte sitplekke — bespreek vandag nog.



DIRECTIONS

Kweek 'n Huwelik met Karakter met Louis en Hettie Brittz
La Rochelle Girls' High School
Get Directions