Metanoia 20th Celebration: Birthday Reunion | Metanoia 20ste Viering: Verjaarsdag Reünie
Fri Sep 11, 16:30 - Sat Sep 12, 23:00
Metanoia Residence
ABOUT
Metanoia is turning 20, and it's time to come home.
Join fellow alumni for a milestone celebration as we mark two decades of memories, friendships, traditions, and unforgettable moments. Whether you're reconnecting with old friends or reliving your residence days, it promises to be a weekend to remember.
This reunion forms part of Stellenbosch University's Homecoming Weekend, bringing alumni from across the globe back to Stellenbosch for a weekend of celebration and connection.
Programme:
Friday 11 September 2026
Happy Hour
Alumni gather at Metanoia for drinks.
Time: 16:30
Saturday 12 September 2026
Fun Run
Start the morning with a short jog.
Time: 07:00
Meta Turns 20: The Party
Celebrate 20 years with a full afternoon and evening programme, a braai throughout the afternoon, and a club-style party to close off the celebrations. Alumni attending the Matieland Concert are welcome to join afterwards.
Time: 18:00 – 23:00
We look forward to welcoming you back for a weekend of connection, nostalgia, and celebration.
Darren Hendricks
HC for Alumni Relations
Metanoia
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Metanoia word 20, en dit is tyd om huis toe te kom.
Sluit by mede-alumni aan vir hierdie mylpaalviering terwyl ons twee dekades van herinneringe, vriendskappe, tradisies en onvergeetlike oomblikke vier. Of jy nou weer met ou vriende kontak maak of jou koshuisdae herleef, hierdie beloof om 'n naweek te wees wat jy nie gou sal vergeet nie.
Die reünie vorm deel van die Universiteit Stellenbosch se Tuiskomsnaweek, wat alumni van regoor die wêreld terugbring na Stellenbosch vir 'n naweek van viering en verbintenis.
Program:
Vrydag 11 September 2026
Happy Hour
Alumni kom bymekaar vir drankies.
Tyd: 16:30
Saterdag 12 September 2026
Fun Run
Begin die oggend met 'n kort drafstap.
Tyd: 07:00
Meta Word 20: Die Partytjie
Vier 20 jaar met 'n vol middag- en aandprogram, 'n braai wat deur die middag aanhou, en 'n klubstyl-partytjie insluit om die vieringe af te sluit. Alumni wat die Matieland Konsert bywoon, is welkom om daarna aan te sluit.
Tyd: 18:00 – 23:00
Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom vir 'n naweek van skakeling, nostalgie en viering.
Darren Hendricks
HK vir Alumnibetrekkinge
Metanoia