Helderberg Hits 80 Birthday Reunion
Fri Sep 11, 17:00 - Sat Sep 12, 22:00
La Pineta
ABOUT
Dear Swarra
The Republic of Helderberg (our home) is 80 years young – and we are just getting started!
Come celebrate this milestone with us during Stellenbosch University's Homecoming weekend. We are inviting Swarras from all over the world to return to the place where three building blocks became an incubator of friendship, leadership, community, and unforgettable memories.
PROGRAMME HIGHLIGHTS
FRIDAY 11 SEPTEMBER: HELDERBERG TOUR, SPIT BRAAI & JACK WELLS EVENING
From 17:00 – Late | Helderberg Residence
Come enjoy a tour of the Residence, curated by the Cabinet, see the progress with the renovations, break bread together with a mouth-watering spit braai and end the evening off with a Jack Wells evening (social/kuier). Please note: a cash bar will also be available.
SATURDAY 12 SEPTEMBER: REUNION DINNER
18:00 for 18:30 – Reunion Gala Dinner (La Pineta)
Jackets and ties preferred. Drinks, three-course dinner with wine, and an evening to honour 80 years of the Republic. Please note: a cash bar will also be available.
See you at Homecoming. Hail The Republic.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Beste Swarra
Die Republiek van Helderberg (ons tuiste) is 80 jaar jonk – en ons het skaars begin!
Kom vier hierdie mylpaal saam met ons tydens die Universiteit Stellenbosch se Tuiskomsnaweek. Ons nooi Swarras van regoor die wêreld terug na die plek waar drie boublokke 'n broeiplek geword het vir vriendskap, leierskap, gemeenskap en onvergeetlike herinneringe.
PROGRAM HOOGTEPUNTE
VRYDAG 11 SEPTEMBER: HELDERBERG-TOER, SPITBRAAI & JACK WELLS-AAND
Vanaf 17:00 – Laat | Helderberg-koshuis
Kom geniet 'n toer van die koshuis, saamgestel deur die Kabinet, sien die vordering van die opknappings, breek brood saam tydens 'n heerlike spitbraai en sluit die aand af met 'n Jack Wells-aand (sosiaal/kuier). Neem asseblief kennis dat 'n kontantkroeg beskikbaar sal wees.
SATERDAG 12 SEPTEMBER: REÜNIE-GALADINEE
18:00 vir 18:30: – Reünie-galadinee (La Pineta)
Baadjies en dasse verkies. Drankies, 'n driegangmaaltyd met wyn, en 'n aand ter viering van 80 jaar van die Republiek. Neem asseblief kennis dat 'n kontantkroeg beskikbaar sal wees.
Sien jou by Tuiskoms. Heil die Republiek.