Dagbreek 105th Birthday Reunion | Dagbreek 105de Verjaarsdag Reünie
Fri Sep 11, 16:00 - Sun Sep 13, 22:00
Dagbreek Mens Residence
ABOUT
Dagbreek turns 105 — and the House of Renown and Fame is ready to celebrate in true Dagbreek style.
Join fellow Dagbrekers for a memorable reunion weekend filled with camaraderie, stories, tradition, and celebration as we honour 105 years of pride, brotherhood, and unforgettable memories.
One of the highlights of the reunion will be the Reunion Golf Day, taking place on Thursday 27 August at the prestigious Stellenbosch Golf Club — host venue of the 2026 SA Open. Whether you are playing or simply joining the festivities, this promises to be a special occasion to reconnect with old friends and celebrate our legacy.
For reservations, contact Clemens Steenkamp – 082 891 4023.
REUNION WEEKEND
Friday 11 September – Sunday 13 September 2026
The reunion coincides with Stellenbosch University's Homecoming Weekend that is open to all alumni.
PROGRAMME
FRIDAY 11 SEPTEMBER
Dagbreek-kuier
Registration opens
14:00
Clubhouse opens
16:00
Dinner in Bethuel Sibuta Dining Hall
17:30
Marco Botha and Springboks
21:00
Vishol Park
Marco Botha in conversation with a few Dagbreek Springboks.
Party into the night or the next morning around the fire.
Cost: R350
SATURDAY 12 SEPTEMBER
Breakfast in Bethuel Sibuta Dining Hall
08:00
Annual General Meeting
10:00
Vishol Park
After breakfast, it's time for the Annual General Meeting — come hear what is happening in the House, the future plans, and the successes of the ODB.
During the afternoon, enjoy touch rugby and quad cricket, visit the archive or play pool, or join in with the various alumni events taking place across campus.
Sherry under the Eiffel (time to dress up)
17:30
Formal Dinner
18:00
Bethuel Sibuta Dining Hall
It is then time to put on your dinner jacket for the gala evening. The evening begins with drinks under the Eiffel, followed by a three-course dinner with wine.
Cost: R650
Rugby – Springboks vs New Zealand
Vishol Park
No stress — the big screen will be ready for the late-night rugby clash between the Springboks and New Zealand.
Afterpaty in the Quad.
SUNDAY 13 SEPTEMBER
Breakfast in Bethuel Sibuta Dining Hall
08:00
We conclude the weekend in a fitting manner with a special message and church service.
10:00
Vishol Park
ACCOMMODATION
Limited accommodation is available in the residence. Each night includes breakfast the following morning. Please note that bedding will not be provided.
Cost: R350 per bed per night
General enquiries:
Francois – 083 3685 948
Bookings: [email protected]
We look forward to celebrating this special milestone with you.
Matie regards
Dagbreek HC & ODB
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Dagbreek word 105 — en die Huis van Roem en Faam is gereed om dit in ware Dagbreek-styl te vier.
Sluit aan by mede-Dagbrekers vir 'n onvergeetlike reünienaweek vol kameraadskap, stories en tradisie terwyl ons 105 jaar van trots, broederskap en onvergeetlike herinneringe vier.
Een van die hoogtepunte van die reünie is die Reünie-gholfdag, wat op Donderdag 27 Augustus by die gesogte Stellenbosch-gholfklub plaasvind — gasheerbaan van die 2026 SA Ope. Of jy speel of bloot die verrigtinge bywoon, beloof dit om 'n spesiale geleentheid te wees om weer met ou vriende te skakel en ons nalatenskap te vier.
Vir besprekings, kontak Clemens Steenkamp – 082 891 4023.
REÜNIENAWEEK
Vrydag 11 September – Sondag 13 September 2026
Die reünie val saam met die Universiteit Stellenbosch se Tuiskomsnaweek wat oop is vir alle alumni.
PROGRAM
VRYDAG 11 SEPTEMBER
Dagbreek-kuier
Registrasie open
14:00
Klubhuis open
16:00
Aandete in Bethuel Sibuta-eetsaal
17:30
Marco Botha en Springbokke
21:00
Visholpark
Marco Botha in gesprek met 'n paar Dagbreek Springbokke.
Kuier tot laataand of vroeg oggend romdom die vure.
Koste: R350
SATERDAG 12 SEPTEMBER
Ontbyt in Bethuel Sibuta-eetsaal
08:00
Jaarvergadering
10:00
Visholpark
Na ontbyt is dit tyd vir die Jaarvergadering — hoor wat in die Huis aangaan, toekomstige planne en die suksesse van die ODB.
Middag is oop vir touchies en quadkrieket. Besoek die argief of speel 'n potjie pool. Verskeie alumni aktiwiteite op kampus.
Sjerrie onder die Eiffel (tyd vir opdress)
17:30
Formele Dinee
18:00
Bethuel Sibuta-eetsaal
Trek jou aandbaadjie aan vir die gala-aand. Die aand begin met drankies onder die Eiffel, gevolg deur 'n driegang-maaltyd met wyn.
Koste: R650
Rugby – Springbokke vs Nieu-Seeland
Visholpark
Geen stres nie — die groot skerm sal gereed wees vir die laatnag toetswedstryd tussen die Springbokke en Nieu-Seeland.
Afterparty in die Quad.
SONDAG 13 SEPTEMBER
Ontbyt in Bethuel Sibuta-eetsaal
08:00
Ons sluit die naweek af met 'n gepaste boodskap en kerkdiens.
10:00
Visholpark
AKKOMMODASIE
Beperkte akkommodasie is beskikbaar in die koshuis. Elke nag sluit ontbyt die volgende oggend in. Neem asseblief kennis dat beddegoed nie voorsien sal word nie.
Koste: R350 per bed per nag
Algemene navrae:
Francois – 083 3685 948
Besprekings: [email protected]
Ons sien daarna uit om hierdie besondere mylpaal saam met jou te vier.
Matie-groete
Dagbreek HK & ODB