PlaasDans Rusticana - 11 Julie 2026
Sat Jul 11, 18:00 - Sat Jul 11, 23:00
Rusticana
ABOUT
Stof Jou Dansskoene Af! PlaasDans by Rusticana is Terug!
Kom skud ’n been en geniet ’n onvergeetlike aand propvol lekker musiek en die beste dans treffers.
Wanneer: Saterdag, 11 Julie 2026
Tyd: Hekke maak oop vanaf 18:00
Kaartjies: R100 per persoon
Musiek: Leon(voorheen Boerman, nou Brackenbeat) is agter die draaitafels om te sorg dat die dansvloer kook!
Venue Nuus: Rusticana is nou onder passievolle bestuur van die eienaar self – verwag uitstekende diens en ’n heerlike atmosfeer!
Kos & Drank:
Bring jou eie koelboks en gunsteling-drankies saam (Eie drankies welkom!).
Daar is ook ’n kontantkroeg beskikbaar vir jou gerief.
BELANGRIKE KENNISGEWING:
Kaartjies is baie beperk om te sorg dat almal genoeg spasie het om te draai en te swaai. Geen kaartjieverkope sal by die deur plaasvind nie!
Gryp joune dadelik voor dit uitverkoop:
WhatsApp Nou: 082 579 5902
Reg Van Toegang Voorbehou
Geen slegte gedrag sal geduld word nie.
Ingang Op Eie Risiko.