Family friendly

Pierre Nel / NELVEN - Luister vir die Dokter | Die Centurion Teater

Sat May 23, 18:00 - Sat May 23, 19:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Mediese dokter, model en musikant, Dr Pierre Nel is die goedgesinde singende dokter van Pretoria wat met n hunkering na hulpvaardigheid harte bereik met sy opbouende musiek en menswees onder beide sy eie naam asook sy internasionale musiekprojek: NELVEN.


Ook bekend vir kommersiële modelwerk, Dr Pierre Nel was aangewys as Mister Global Suid Afrika waar hy n nasionale trots was tydens sy landsverteenwoordiging in Thailand in 2023.


Sy opbouende hartsmusiek soos KOP BO WATER, en THE GOOD THE BAD AND THE BEAUTIFUL is saam sy meer pop-gedrewe liedjies soos MIS JOU en BREAK A BROKEN HEART landswyd bekend en te hore op ons nasionale en internasionale radiostasies.


Hierdie vertoning is ten bate van SAACA - Southern African Animal Cancer Association.

DIRECTIONS

Pierre Nel / NELVEN - Luister vir die Dokter | Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions