No under 13s

HOORT met Stephanie Baartman | Die Centurion Teater

Fri Apr 24, 19:30 - Fri Apr 24, 20:45

Die Centurion Teater

ABOUT

HOORT

met Stephanie Baartman


‘n Semi-outobiografiese kabaret wat jou sal laat lag, huil en met nuwe oë na jou eie storie sal laat kyk. Dit vertel die storie van Stephanie, die dogter van twee pastore, wat haar plek in die wêreld probeer vind te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis. Met humor, patos en ‘n lewendige mengsel van koortjies, ghoema, jazz en oorspronklike Afrikaanse komposisies kom sy tot die besef: Om in te pas is een ding, maar om te behoort is iets heeltemal anders.


HOORT het in 2025 die Stellenbosch Woordfees Woordtrofee vir Uitsonderlike bydrae tot kontemporêre musiek: Klein groepe ontvang.


MET Stephanie Baartman & Coenraad Rall

TEKS Stephanie Baartman & Johann Slabbert

REGISSEUR Elzabé Zietsman

MUSIEKREGISSEUR Janine Neethling

PIANIS Coenraad Rall

SAMESTELLER Johann Slabbert

VERVAARDIGER Drama Drama

DIRECTIONS

HOORT met Stephanie Baartman | Die Centurion Teater
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions