Sat Apr 11, 19:00 - Sat Apr 11, 21:00
7 Harbour Rd
Leah gaan optree voor die Burgundy Restaurant met die mooiste see agtergrond
Haar vertoning gaan 19:00 begin en al 21:00 klaar wees
Gaste is welkom om tydens die vertoning te eet en drankies te geniet