Elvis Brew Padstal Piekniek
Sun Mar 29, 15:00 - Sun Mar 29, 17:00
Elvis Brew Co
ABOUT
ELVIS BLUE LIVE @ the ELVIS BREW PADSTAL vir 'n lekke ELVIS BREW PADSTAL PIEKNIEK SHOW!
29 Maart 2026 | 3pm
Dis dieselfde warm, ontspanne piekniek-vibe wat julle ken…
Wat om te verwag
- ’n Sielvolle, intieme live performance deur Elvis Blue
- Volle toegang tot Elvis Brew Padstal tydens die show
- Heerlike eetgoed, lekkernye, wyn, bier en natuurlik ons beroemde knypkoeke te koop
- ’n Ontspanne piekniek-ervaring op die grasperk onder die tuinroete lug
Wat om saam te bring
- ’n Kombers of kampstoele
- ’n Warm trui vir die aandwindjie
- ’n Groot lus vir musiek, stories en lekke tye
(Let wel: Geen eie kos of drank word toegelaat nie. Alles is by die Elvis Brew Padstal beskikbaar.)
Die atmosfeer
Dink aan ’n laat-somermiddag wat stadig oorgaan in ’n goue aand, waar families, vriende en musiekliefhebbers saamkuier, lag, onthou… Dis nie net ’n show nie. Dis ’n 'moment'.
Belangrike besonderhede:
Elvis Brew Padstal
R404 Lughawepad, George (langs Bargain Nursery)
R250 per persoon (volwassenes & kinders: onder 6 jaar oud is GRATIS)
Beperkte kaartjies beskikbaar
Deure oop: 15:00
Elvis Blue LIVE: 16:00
Bespreek vandag nog jou plek en kom gee jou lyf 'n lekke tyd met musiek, mense en 'memories' wat bly.