LWP Vroue oggend met Liomee Vosloo
Sat Aug 15, 09:00 - Sat Aug 15, 13:00
Lewende Woord Paarl Church
ABOUT
Rou & Real – Vroue-oggend met Liomee Vosloo
Kom saam vir ’n spesiale oggend waar jy net kan wees wie jy is. Geen maskers. Geen voorgee. Net Rou & Real voor die Koning.
Saam met Liomee Vosloo gaan ons kuier, worship en tyd deurbring in die heerlike teenwoordigheid van Jesus. Dit is ’n plek waar jy vrylik kan kom met jou hart, jou trane, jou vreugde en jou storie.
’n Oggend van egte verbinding, diep worship en verfrissing vir jou siel.
Rou & Real – Want die Koning wag vir die regte jy.
(Slegs 150 kaartjies beskikbaar! Spring nou om joune te kry!)
DIRECTIONS
LWP Vroue oggend met Liomee Vosloo
Lewende Woord Paarl Church
6 Mill St, Buitenverwagting, Paarl, 7646, South Africa
Get Directions