Family friendly
Bok van Blerk @The Fire
Sat Apr 18, 18:00 - Sat Apr 18, 23:00
At The Fire Restaurant and venue
ABOUT
Bok van Blerk tree op by @ the Fire, Kimberley vir ’n aand vol musiek, goeie kos en ’n ware Noord-Kaapse atmosfeer.
Hierdie spesiale geleentheid gaan egter oor méér as net musiek – alle winste word terug in Kimberley belê ter ondersteuning van Barend en Michelle se Meneer en Mejuffrou Diamantveld-skool projek.
Kom kuier saam, geniet die gees van die stad en wees deel van iets wat werklik ’n verskil maak.
DIRECTIONS
Bok van Blerk @The Fire
At The Fire Restaurant and venue
Landbou Rd, Southridge, Kimberley, 8301, South Africa
Get Directions