No under 13s
Ek, ouer
Thu Apr 16, 19:00 - Sat Apr 18, 20:30
Collective Arts Theatre
ABOUT
Mev. Dominee word onverwags enkelma van hulle kletsende kleuter en al sy kwale. Kom luister hoe Roné (Willa Van Schalkwyk) ouer alleen die Durbanville mamma-subkultuur trotseer. Met die nuuskierigheid van ’n antropoloog bestudeer Roné die wêreld van Mom-fluencers, Coco Pops en Collagen Lollies. In hierdie eerlike, skerp en snaakse eenvrouvertoning belei Roné die taai realiteite van moderne moederskap. Want as die man weg is, wie leer die seuntjie om nie op die toilet seat te piepie nie?
Kom kuier by The Collective arts theatre, Boston, Bellville.