JUAN BOUCHER LIVE @ Aviator’s, Hartbeespoort
Fri May 1, 20:00 - Fri May 1, 22:00
Aviators Harties
ABOUT
Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug na Aviator's, Hartbeespoort.
Sy nuutste album 'Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers met 6 weke op die nommer #1-posisie! Kom beleef Juan Boucher in ’n vertoning vol siel, stories en treffers. Van splinternuwe liedjies tot die gewildste gunstelinge wat hom een van Afrikaans se topkunstenaars gemaak het. Hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie.
Slegs 200 Early Bird-kaartjies beskikbaar teen R200 per persoon.
Daarna is kaartjies R250 per persoon (ook by die deur beskikbaar, indien nie uitverkoop nie).
Kinders onder 12 jaar kry gratis toegang.
Datum: Vrydag 1 Mei 2026
Venue: Aviator’s, Hartbeespoort
20h00: JUAN BOUCHER op die verhoog
Navrae: Tafel Besprekings: 073 668 3024.