AFGRI Boland Landbouskool Oesfees Naweek 2026

Fri Mar 13, 07:00 - Sat Mar 14, 20:00

Hoër Landbouskool Boland

ABOUT


Rugby, Kos en Feesvieringe! ????


Merk jou kalender vir Vrydag 13 Maart! Die Canan Moodie Laerskole Rugbydag vind plaas by @bolandlandbou en dit gaan groot wees.


74 Spanne in aksie.

Oesfees-tema met ’n fantastiese atmosfeer.

Heerlike kosstalletjies vir die hele gesin.


Ouers, kom geniet die dag saam met ons en vier die talent van ons jong rugbyspelers. Sien julle langs die veld!





DIRECTIONS

AFGRI Boland Landbouskool Oesfees Naweek 2026
Hoër Landbouskool Boland
Vrygunsweg, Suid-Agter-Paarl Rd, Paarl, 7630
Get Directions