Karoo - Keur: Deon Meyer en Coenie de Villiers

Sat Jul 25, 14:00 - Sat Jul 25, 18:30

Nelson Mandela University - South Campus Auditorium

ABOUT

Kom ervaar die nuutste vertoning van die bekroonde Karoo Suite - reeks deur die bekronnde skrywer Deon Meyer en musieklgenede Coenie de Villiers, met 'n keur van karoostories en musiek. Karoo-Keur is 'n samevoeging van die heelbeste vanuit die teaterproduksies Karoo Suite1 en Karoo Suite 2: Karoonagte met 'n paar verrassings daarby. Resensente en gehore het die eerste twee produksies in die reeks bestempel as die "mooiste liefdesbrief aan die Karoo", en die produksies was geprys vir die naatlose samesmelting van roerende verhale, meesleurende musiek en asemrowende beeldmateriaal van verskeie landskap tonele uit die karoo.


DIRECTIONS

Karoo - Keur: Deon Meyer en Coenie de Villiers
Nelson Mandela University - South Campus Auditorium
University Way, Summerstrand, Gqeberha, 6019, South Africa
Get Directions