JUAN BOUCHER @ Langplaas, Bela Bela
Sat Apr 25, 19:30 - Sat Apr 25, 21:00
Langplaas
ABOUT
Na ’n landswye reeks UITVERKOOPTE vertonings keer JUAN BOUCHER nou terug Bosveld toe, hierdie keer na Langplaas, Bela Bela!
Met sy trefferalbum “Dis presies wat liefde doen” wat die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers het met 6 weke op #1, bly Juan een van die mees geliefde stemme in Afrikaanse musiek.
Kom beleef ’n aand vol siel, eerlikheid en samesang onder die Bosveld-sterre. Van splinternuwe liedjies tot die groot treffers wat gehore regoor die land laat saam sing – hierdie gaan ’n intieme, kragtige vertoning wees soos net Juan dit kan doen.
Moenie wag nie – kaartjies is beperk en gaan vinnig.
Bespreking noodsaaklik:
Adel: 082 566 7819
Langplaas: 064 686 5944
VENUE: Langplaas, Bela Bela, Limpopo
DATUM: Saterdag 25 April 2026
TYD 19h30