Radio Kalahari Boereorkes

Thu Mar 5, 18:30 - Thu Mar 5, 20:00

Boulevard Theatre

ABOUT

Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand saam Radio Kalahari Boereorkes!


Hierdie trots Suid-Afrikaanse groep, onder leiding van die legendariese akteur Ian Roberts, bring 'n unieke mengsel van Kaapse Maleier-klanke en tradisionele Afrikaanse musiek na die verhoog.


Met egte ekoestiese instrumente soos blik-kitaar, mondfluitjie, banjo, mandolien, viool en trekklavier skep hulle 'n roue voete-stamp klank wat jou die hele aand laat saamsing!


Musiek soos: Stoomradio, Die Nagloper, Opgestook, Heuningland, Grootste treffers, Mamba en so meer


Moenie hierdie ongelooflike vertoning misloop nie

DIRECTIONS

Radio Kalahari Boereorkes
Boulevard Theatre
Unit 81, Sonpark Centre, Faurie St, Sonheuwel, Mbombela, 1200, South Africa
Get Directions