NG Tygerpoort Paasontbyt 2026
Sun Apr 5, 09:00 - Sun Apr 5, 10:00
NG Tygerpoort
ABOUT
NG Tygerpoort
Opstandingsondag
5 April 2026
Dienstye: 8:00 en 10:00
Piekniektyd: Tussen die 2 Eredienste (09:00 - 10:00)
Ons sien uit na Opstandingsondag op 5 April 2026. Dis ’n Feesvier Sondag! Hierdie jaar vier ons dit weer deur saam piekniek te hou op die terrein en met die gebruiklike rooi eiers!
Ons kom almal net na 09:00 op die Labirint bymekaar, waar ons saam open en dan eet ons saam ons piekniekontbyt.
Daar is verskillende opsies: boksie vir volwassenes en 'n boksie vir kinders.