Weiveld Village Piekniek
Sun Mar 8, 14:00 - Sun Mar 8, 16:30
Weiveld Village
ABOUT
WEIVELD VILLAGE PIEKNIEK SAAM ELVIS BLUE
8 Maart 2026 | Weiveld Village, Pretoria
Kom geniet ’n heerlike Sondagmiddag buite in die son met goeie musiek, lekker kuier en die unieke atmosfeer van Weiveld Village.
Elvis Blue bring sy bekende stem en geliefde liedjies na Zwavelpoort vir ’n ontspanne buitelug-piekniek ervaring wat perfek is vir families, vriende en musiekliefhebbers.
KAARTJIES:
R250 per kaartjie
Kaartjies beskikbaar op Quicket.
PROGRAM
14:00 – Hekke maak oop
15:00 – Elvis Blue LIVE
VENUE
Weiveld Village
1 Boschkop Rd, Zwavelpoort
Pretoria, 0040
WAT OM TE VERWAG
• Bring jou eie stoele en komberse
• Kos en drankies beskikbaar by Weiveld Sportsbar en Elvis Brew
• Piekniekmandjies beskikbaar op vooraf bestelling van Weiveld Village.
• Ontspanne, gesinsvriendelike atmosfeer
Pak jou kombers, nooi jou mense en kom maak herinneringe saam met ons onder die oop lug.
Ons sien jou by Weiveld Village Piekniek.