Family friendly
Platteland Vleissentraal Country Fees
Fri May 29, 18:00 - Fri May 29, 23:59
Frankfort Auction Centre
ABOUT
Platteland Vleissentraal Country Fees is n fees beplan waar daar Country musiek en Boeremusiek gespeel gaan word. Eksklusiewe Veiling word gehou met rare items als ten bate van Riemland Kliniek in Frankfort
DIRECTIONS
Platteland Vleissentraal Country Fees
Frankfort Auction Centre
Frankfort, South Africa
Get Directions