Family friendly

Wat die hart (steeds) van Vol is!

Fri May 8, 18:30 - Fri May 8, 21:00

Attic Atelier

ABOUT

Jannie Moolman en Petronel Baard is terug op die planke met hul krag-kombinasie in hierdie lekker-luister "Alles wat mooi is" produksie.


Hul kombineer liedere uit hul wye repetoire en belangstellings in musiek wat hul aanbied met humor, 'n vrolike gekorswel en diep respek vir mekaar en hul gehoorlede.


Anders as met hul vertoning "Wat die hart van vol is" wat in 2025 landwyd getoer het, wat net Afrikaanse musiek bevat het, sluit hul nuwe musiekavontuur saam ook die allermooiste liedere van dwarsoor die wêreld in!


"Lisa se Klavier", "Heimwee", "Weduwee se kruik" word ook "Starry, Starry night", "White Rose of Athens", "Don't cry for me Argentina" en meer!


Kom kuier saam op Vrydag 8 Mei 2026 by die Attic Atelier in George om 18:30.


Kaartjies vanaf R200 p.p. Worsbroodjies, koffie en tee te koop. Kroeg Fasiliteite beskikbaar.


Besprekings via Quicket of via WhatsApp by Petronel by 082 737 8416.


Kyk ook uit vir hul Kaapse toer tussen 23 en 26 April en kom geniet alles wat mooi is uit die diepte van hul harte.





DIRECTIONS

Wat die hart (steeds) van Vol is!
Attic Atelier
die BENZ, 13 Market St, George Central, George, 6529, South Africa
Get Directions