TIETELOGIE & TOTTIKUNDE- Die Wetenskap van Liefde met Timothy Kieswetter- 18 Feb, 19:30 by Centrestage@Baywest
Wed Feb 18, 19:30 - Wed Feb 18, 22:00
Centrestage @ Baywest
ABOUT
Tietelogie & Tottikunde, Couple Show saam Timothy Kieswetter in PE
Timothy Kieswetter, in sy nuutste couples komedie, “Tietelogie en Tottikunde”, ontbloot hy die wetenskap van liefde. Alles vanaf die man se slaapkamer drome tot al die vrou se nagmerries.
Tietelogie en Tottikunde gaan vir jou alles leer van die vrou en man se liefdes DNA, sodat jy dit meesterlik kan navigeer tot ‘n vervulde en intieme liefdeslewe.
Woensdag, 18 Feb 2026, Centrestage@Baywest
Kaardjies deur Quicket en Wendy- 083 2255 401
R80-ete-opsies is beskikbaar via voorafbestelling. Kies tussen die volgende:
’n Individuele platter,
Hoender met songedroogde tamatie en basiliekruid in ’n mozzarella-sous op Italiaanse pasta,
Beef stroganoff met room, sampioene en sjerrie op fyngedrukte plaasbotter-aartappels,
of ’n Vegetariese botterskorsie- en kekerertjie-kerrie op borrie-klapperrys.
Bestellings moet voor 15:00 op die dag voor die geleentheid geplaas word.
Blokbesprekings, kosbestellings en navrae: Kontak Wendy by 083 2255 401