FREE OPTIONS
Family friendly

Kremetartfees

Fri Jun 26, 13:00 - Sat Jun 27, 23:00

Hoerskool Eric Louw Secondary School

ABOUT

Maak reg vir ‘n feestelike naweek vol musiek, kos, markstalletjies en groot opwinding!


En hou vas… Francois van Coke is op die verhoog! Kom sing en kuier saam onder die warm Bosveld-son.

DIRECTIONS

Kremetartfees
Hoerskool Eric Louw Secondary School
Get Directions