No under 18s
Van Pletzen / Sossi / Yo-Nax LIVE @ Die Naguil - Paarl
Sat Mar 28, 18:00 - Sun Mar 29, 00:00
DIE NAGUIL
ABOUT
Een van die wildste jols van die jaar gaan af op 28 Maart by Die Naguil, Paarl
Drie KAKGROOT acts op een verhoog.
VAN PLETZEN
SOSSI
YO-NAX (DJ set)
Verwag sweet. Verwag chaos. Verwag nuwe musiek en kakloads Legehness!
Kaartjies is beperk — en jy weet hoe vinnig hierdie goed uitverkoop.
Moenie slaap nie.
Kry joune vandag.
Deure maak 18:00 oop!
Stiek YT!!
DIRECTIONS
Van Pletzen / Sossi / Yo-Nax LIVE @ Die Naguil - Paarl
DIE NAGUIL
57 Main Rd, Southern Paarl, Paarl, 7624
Get Directions