FREE OPTIONS
PETRA INSTITUUT BIED AAN…
Fri Feb 27, 18:00 - Sat Feb 28, 13:00
Lewende Woord Centurion
ABOUT
Dien God saam – oor generasies heen!
Word deel van ’n intergenerasionele kerk waar jonk en oud saam bou, saam dien en ’n verskil maak.
Kom ontdek hoekom by ons interaktiewe werkswinkel!
Hierdie werkswinkel fokus op praktiese én teologiese insigte om gemeentes te bou waar geloof oor generasies heen groei. Gerig op bedienaars, kinder- en jeugleiers, én elkeen met ’n hart vir generasies—jonk en oud.
VIR WIE IS DIT?
Gemeenteleiers, selgroepe, gesinne en huishoudings wat begeer om saam geloof te leef en oor te dra.
Datum: 27 & 28 Februarie 2026
- Tye:
- Vrydag: 18:00 vir 18:30 – 21:00
- Saterdag: 07:30 vir 08:00 – 13:00
WAT SAL JY LEER?
- Die Bybelse konsep van insluiting en gasvryheid soos Jesus dit uitgeleef het
- Geloofsoordrag as ’n intergenerasionele proses
- Hoe verhoudings met kinders funksioneer en ontwikkel
- Praktiese toepassings vir die gemeentelewe
- Strategieë vir verhouding-georiënteerde en intergenerasionele gemeentes
DIRECTIONS
PETRA INSTITUUT BIED AAN…
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions