No under 18s

Stof en Pars

Sat May 2, 12:00 - Sat May 2, 22:00

Velskoendraai, Clanwilliam

ABOUT

Deelnemers skryf in om ‘n heerlike middag van wynproe, stap en goeie gees te geniet. Elke deelnemer kry ‘n pragtige kristal wynglas kompleet met ‘sandblasting’, heerlike vingerhappies, genoeg wyn om die 5km se stap kort te maak, en sommer so bietjie oefening. Ons waarborg ‘n dag vol vrolikheid, lag en pret! Net wat ons nodig gaan hê om batterye te laai voor die tweede helfde van die jaar afskop.


Kuier na die tyd lekker saam met ons en Hendre Baard van Millenium! Die vertoning is ingesluit vir deelnemers.

AOK lede kry spesiale aflsag! Hou ons sosiale media dop vir meer details.

Om aan te sluit by die AOK volg asb die skakel, en kom maak 'n verskil! https://forms.gle/8gvhkF7j9RpVkyUGA

DIRECTIONS

Stof en Pars
Velskoendraai, Clanwilliam
Graafwaterweg, Clanwilliam, 8135
Get Directions