No under 16s

TEATER BY DIE SEE- HALFDAG SKRYFKUNS KURSUS SAAM MET HENDIE GROBBELAAR

Fri Mar 20, 13:00 - Fri Mar 20, 16:30

NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI

ABOUT


Ons gesels oor die invloed van kreatiwiteit op die skryfproses, hoe om stories "raak te sien", karakters, storie- en spanningslyne asook watter slaggate om te vermy. Hierdie kortkursus is 'n lusmaker en inleiding tot die skryfkuns.

Die aanbieder, Hendie Grobbelaar is 'n bekroonde kortverhaal- en radiodramaskrywer. Haar debuutroman, Wilde vere het in 2025 verskyn


Bring asb n notaboekie en pen saam


Ligte verversings word verskaf


DIRECTIONS

TEATER BY DIE SEE- HALFDAG SKRYFKUNS KURSUS SAAM MET HENDIE GROBBELAAR
NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI
1 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330
Get Directions