TEATER BY DIE SEE 2026 - LEEFSTYL PASTA KOOKKLAS

Sat Mar 21, 13:00 - Sat Mar 21, 15:00

JBay TVET College

ABOUT

Teater by die See bied ’n leefstylprogram aan tydens die naweek van 19 tot 21 Maart.

Die pasta kookklas vind plaas by die "Culinary" Skool JBAY TVET College in Jeffreysbaai en beloof hope opwinding. Kom leer hoe om pasta van nuuts af te maak, berei dit saam met die sjef voor en geniet jou eie pasta gereg daarna. Jy kan by die koffiewikel drinkgoed koop, l.


Alle bestandele ingesluit.


Koffie winkel beskikbaar op perseel (geen alkohol verkope) maar jy mag jou eie wyn/alkohol bring.



DIRECTIONS

TEATER BY DIE SEE 2026 - LEEFSTYL PASTA KOOKKLAS
JBay TVET College
Blaaukrans Street, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, South Africa
Get Directions