Die Piesangskille live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Fri Mar 13, 19:30 - Fri Mar 13, 20:40
Kapstadt Brauhaus Durbanville
ABOUT
Warm & Intiem
Beleef Die Piesangskille soos jy hulle nog nooit tevore gesien het nie – akoesties!
’n Intieme aand vol lag, stories, bekende treffers en lekker saamkuier.
Kom geniet hul unieke humor en tydlose liedjies in ’n ontspanne, unplugged atmosfeer.
Belangrike Informasie:
Die Piesangskille tree op as 'n 2-Piece en nie volledige band nie.
Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om 19:30.
Sodra jou kaartjies bespreek is, word jou tafel automaties geallokeer.
DJ Wico speel na die vertoning om te sorg vir ekstra musiek vir 'n lekker after party :)
DIRECTIONS
Die Piesangskille live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions