Die Piesangskille live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Mar 12, 20:00 - Thu Mar 12, 21:10

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Warm & Intiem


Beleef Die Piesangskille soos jy hulle nog nooit tevore gesien het nie – akoesties!

’n Intieme aand vol lag, stories, bekende treffers en lekker saamkuier.

Kom geniet hul unieke humor en tydlose liedjies in ’n ontspanne, unplugged atmosfeer.


Belangrike Informasie:

Die Piesangskille tree op as 'n 2-Piece en nie volledige band nie.

Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om 20:00.

Sodra jou kaartjies bespreek is, word jou tafel automaties geallokeer.





DIRECTIONS

Die Piesangskille live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions