Kunskoors - IMMERGROEN Viool en Klavier Uitvoering deur David Bester, viool Jose Dias, Klavier.

Sun May 3, 15:00 - Sun May 3, 16:00

Dolly Varden Street- Catholic church

ABOUT

IMMERGROEN

Viool en Klavier Uitvoering


deur


David Bester, viool

José Dias, klavier


Die prysbekroonde duo van twee van Suid-Afrika se voorste klassieke musici kom weer bymekaar by vanjaar se Kunskoors om nog ‘n onmisbare konsertprogram aan te bied.


Van Beethoven se “Lente” Sonate tot Massenet se “Meditation”, en die roerende klankbaan “Ladies in Lavender” - hierdie is ‘n unieke program propvol musikale vuurwerke en immergroen klassieke treffers.

DIRECTIONS

Kunskoors - IMMERGROEN Viool en Klavier Uitvoering deur David Bester, viool Jose Dias, Klavier.
Dolly Varden Street- Catholic church
Get Directions