Family friendly
Leah & Ruan Josh - Postmasburg
Wed Feb 25, 18:00 - Wed Feb 25, 20:00
Laerskool Postmasburg Primary School.
ABOUT
Almal om en van Postmasburg. Die tyd het gekom...
Leah en Ruan Josh kom kuier op Woensdag 25 Feb in die dorp met n lekker vertoning wat hulle by Laerskool Postmasburg gaan hou.
Kom kuier saam en bring die hele gesin vir n energieke vertoning vol van jou gunsteling treffers. Hierdie is beslis een van daardie vertonings wat jy nie wil misloop nie.
DIRECTIONS
Leah & Ruan Josh - Postmasburg
Laerskool Postmasburg Primary School.
Stander St, Postmasburg, 8420, South Africa
Get Directions