No under 13s
Jeugkamp 2026
Fri Oct 9, 17:00 - Sun Oct 11, 10:00
Yellow Woods Camps and Conferences (Eksderde)
ABOUT
George-Bergsig Gemeente se jaarlikse Jeugkamp is jou tiener se kans om in die stil en rustige omgewing van Botlierskop Natuurreservaat dieper in hul geloof te groei.
Enige tieners tussen 13 en 18 is welkom (hoërskooljeug).
Die kamp dien ook as afronding vir die Belydenisklas en die Heroldsbaai Stranddiensspan spandeer die naweek aan geestelike voorbereiding vir die uitreik in Desember.
Die program sluit in lofsang en aanbidding, Bybelstudie en sommer net saamkuier in die rustige atmosfeer.
DIRECTIONS
Jeugkamp 2026
Yellow Woods Camps and Conferences (Eksderde)
Gedeelte 5 Grootvlakte 126, Mossel Bay, 6500, South Africa
Get Directions