Beste Van Alle Tye
Wed Mar 18, 19:30 - Wed Mar 18, 23:30
The Outlore Base
ABOUT
Beste Van Alle Tye is 'n satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Koegelenberg en Van Niekerk ontleed die politiese, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/"Afrikaners"/Afrikaanssprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en 'n voorliefde vir die akuut - niks hier is heilig (of veilig) nie. Dié produksie is 'n karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë. Beste Van Alle Tye is vir Kanna-toekennings genomineer vir beide Beste Aanbieding: Blitsteater en Beste Aanbieding: Komedie by die KKNK vir 2025.
Please note that our venue is located on the third floor and is only accessible via stairs. Unfortunately, there is no elevator or alternative access for individuals with mobility impairments. We sincerely apologize for any inconvenience this may cause and are committed to ensuring a welcoming experience for all our guests. If you have any questions or need further assistance, please do not hesitate to contact us.