Vrou Ens. 1.2
Thu Mar 19, 19:30 - Thu Mar 19, 23:30
The Outlore Base
ABOUT
Mandri Sutherland (Vroudrie) keer hierdie jaar terug met Vrou ens 1.2. Dit handel oor die vrouens wat haar tot dusver, steeds, definieer, kritiseer, irriteer, uitdaag en inspireer. Die stuk is ‘n kombinasie van storievertelling en karaktervertolking. Sy gooi lig, liefde, humor en vet op die Afrikaner vrou se swaarhede en waarhede. Kom luister, kom leer, kom deel in die hype, hoop en liefde van samesyn. Kom vind jou waarheid by hierdie jaar se grootste safe space. Maak seker jy mis nie dié once in a lifetime geleentheid nie!
Please note that our venue is located on the third floor and is only accessible via stairs. Unfortunately, there is no elevator or alternative access for individuals with mobility impairments. We sincerely apologize for any inconvenience this may cause and are committed to ensuring a welcoming experience for all our guests. If you have any questions or need further assistance, please do not hesitate to contact us.