Family friendly
Leah & Ruan Josh - Witbank
Sun Feb 15, 15:00 - Sun Feb 15, 17:00
The View Lodge
ABOUT
As jy nog nie planne het vir Sondag 15 Feb nie, het jy beslis nou.
Kom geniet n lekker Sondag Middag vertoning saam met jou gesin langs die dam. Leah en Ruan Josh kom bietjie kuier by The View Lodge in Witbank met 'n energieke vertoning vol van jou gunsteling treffers.
Tyd raak min en spasie is beprek kry jou kaartjies nou.