Family friendly

Amanzi Wildsfees

Sat Aug 8, 07:00 - Sat Aug 8, 23:30

Amanzi Private Game Reserve

ABOUT

Die Amanzi Wildsfees 2026 – ’n naweek vol musiek, buitelewe en sommer net goeie vibes!

Dis waar vriende bymekaarkom, kinders rondhardloop, die biertente vol is en die musiek jou laat vergeet van alles anders.


Live artists wat die verhoog gaan laat kook:

Jakkals Vibes

Dodo Nyoka

Franja Du Plessis

Dassie

Ruhan du Toit

WG Nel

Hilton Crest

Juan Boucher


MC: Stan Andrews 'The One Legged Legend'


Maar dis nie net oor die musiek nie!

Daar’s bulletjie rugby vir die klein willewragtigs, wildsritte vir die avontuurlustiges, ’n Fun Run, MTB race, hope kosstalletjies, biertent en kindervermaak sodat die hele familie iets het om te geniet.


Of jy nou kom vir die jol, die wildlewe, die kos of net om lekker te chill met lekker musiek.

Die Amanzi Wildsfees 2026 het iets vir almal.

Bring jou mense, bring jou vibe – ons sien jou daar!

DIRECTIONS

Amanzi Wildsfees
Amanzi Private Game Reserve
CC2H+XR Winnie Mandela, South Africa
Get Directions